R 4 500

Deel 'n Netjiese Huis in W@ierdaperk

Property Info

Amenities

Property Description

Deel ‘n netjiese huis in Wierdapark

Onmiddellik beskikbaar vir enkel persoon.

Gemeubileerde privaat slaapkamer met tv en en-suite badkamer.
Onderdak parkering. Volled

Deel ‘n netjiese huis in Wierdapark

Onmiddellik beskikbaar vir enkel persoon.

Gemeubileerde privaat slaapkamer met tv en en-suite badkamer.
Onderdak parkering. Volledige sekuriteit in plek. Geen insident in 25 jaar nie.

Deel die res van die huis en geriewe:
kombuis, sitkamer, buite kuier-area met kroeg en braaiplek, gym en swembad.

Ideale huismaat:
Afrikaanse dame, 40+, met standvastige werk/beroep.
Goeie sin vir humor en ontspanne geaardheid.
Nie-roker.
Lief vir honde.

R4500.00 per maand, vooruit betaalbaar.
Huur sluit water en krag in.
Whatsapp vir afspraak: LEON 0827725365
Read More

Location

13 Gansbaai Str, Wierdapark X2, Wierdapark, Centurion, Gauteng
Loading...
Contact Owner
0827*****

Tips for a safe deal